1 000 sensations by Turnberry

Alewijn Dippenaar van George en Niel Els, mede-eienaar van die Turnberry Boutique Hotel op Oudtshoorn, tydens die Thousand Sensations Food and Craft Liquor Pairing wat Dinsdagaand op Oudtshoorn plaasgevind het. Die geleentheid was ’n fees van kreatiewe eg Suid-Afrikaanse disse, voorberei deur Els, saam met verskeie Suid-Afrikaanse craft-dran­kies. Dit was ook ’n lusmaker vir die na­week se Thousand Sensations Craft Liquor, Food and Music Festival wat op 21 en 22 September by Fancourt in George plaas­vind. Dié fees is ’n paar jaar gelede deur Dippenaar begin. Onder is Sinelle Kleinhans (links) en Plonia Smit-Snyman, twee van die gaste by Dinsdag­aand se funksie. Foto’s: Schalk le Roux

Log in with your credentials

Forgot your details?