KKNK 2018

Wen-kosstal! Die Boston Boys van Oudtshoorn het vanjaar met dié toekenning weggeloop. Hier is Dawie Theron en Jaco Matthee, wat reeds vyf jaar ’n kosstal by die KKNK het, en hul span. Hulle vertel die skuif vanuit Baron van Reedestraat waar hulle voorheen was, na die Kuierbuurt was ’n goeie skuif. Teen die tweede dag het hulle reeds meer as 2 500 porsies verkoop. Feesgangers het daagliks in lang toue gestaan vir hul lekker kos en saans teen 21:00 was alles uitverkoop. Behalwe vir die prysgeld kry hulle volgende jaar ’n gratis kosstal by die fees! Foto: Angelique Erasmus

Skares hou konsert op die Rec. ’n Geesdriftige gehoor by een van die aandkonserte. Foto: Hans van der Veen

Vyf permanente kunswerke vir Oudtshoorn. Die kunswerke wat Absa vanjaar na die KKNK gebring het, het groot belangstelling ontlok. Links verf feesgangers die ingang voor die CJ Langenhoven Gedenkbibklioteek; op die foto links bo word die volstruiseier-sitplekke langs die biblioteek onthul deur Colan Sylvester, burgemeester van Oudtshoorn terwyl (van links) Suzette Celliers, hoof korporatiewe aangeleenthede by Absa Oos- en Suid-Kaap, Crispin Sonn, voorsitter Kunste Onbeperk, en dr Paul Bayliss, Absa se museumkurator, toekyk. Foto bo: Hans van der Veen Foto onder: Schalk le Roux

7 KKNK Eiers

Baron van Reedestraat in die aand met sy vlaggies bokant die kosstalletjies. Foto: Schalk le Roux

Daar is kopstukke gesels. Daniel Hugo (links), aanbieder van die Boekgesprekke in die Feeskafee, gesels hier met die digters Clinton V du Plessis en Pieter Fourie. Vanjaar se gesprekreeks is deurgaans baie goed bygewoon. Foto: Schalk le Roux

Kinders baljaar in die ATKV Speelbos. Foto: Hans van der Veen

Burgersentrum. Foto: Hans van der Veen

Burgersentrum. Foto bo en onder: Hans van der Veen

7 KKNJK Hans

Ons onthou KKNK 2018 en almal wat kom deel het in die kunste, die kuier en die Klein Karoo!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?