Events Calendar

Vrydag, 26 Mei
Kansa ‘Takkie Tax’-dag. Maak jou tekkies lekker “funky” vir Takkie Tax. “Funky”-veters teen R35 te koop by Kansa-kantoor, Hoogstraat 162, Oudts­hoorn.
*****

Basaar by NG Kerk Oudtshoorn Welgeluk, Parkweg-Suid om 17:00. Baie vleis, wors en gebak te koop. Teetuin oop vanaf 16:00. Kontak kerkkantoor by 044 272 4391.

Sondag, 4 Junie
Paws in Need Run – kom ondersteun hierdie dag en staan ’n kans om te wen! Kaartjies beskikbaar teen R50 op die dag. Vertrekpunt is om 11:00 by Engen Garage (George) na Oudtshoorn Pick n Pay en daarna die Oudtshoorn Diereskut. Navrae: 0720841374.

Vrydag, 9 Junie
Karlien van Jaarsveld op Oudtshoorn. Hoërskool Oudtshoorn-saal. 19:00. Kaartjies teen R100, kinders onder 12 R50. Navrae: 044 279 1623.
*****

Wegneem-snoekete by die NG Kerk Oudts­hoorn-Suid. 17:00 – 18:00. Snoek, patat, slaai, roosterkoek met konfyt en nagereg. Kaartjies (R60) by Mariana. Skakel 044 279 1900 tussen 08:30 – 11:30. Kaartjieverkope sluit 2 Junie.
*****

Oudtshoorn Rolbalklub se Afval of lasagne en malvapoeding-aand om 18:30 vir 19:00. Kaartjies R75. Kontak Zinobia by 082 955 0756.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?