Events Calendar

Donderdag 18 Mei
Die Alzheimers Ondersteuningsgroep vergader in die Bain Laverssaal by Milleniumpark om 15:00. Almal welkom en kom deel in die gesprek. Kontak Christine Nelson by 073 366 3216.

Vrydag 9 Junie
Wegneem-snoekete by die NG Kerk Oudts­hoorn-Suid om 17:00 – 18:00. Snoek, patat, slaai, roosterkoek met konfyt en nagereg. Kaartjies beskikbaar teen R60 by Mariana. Skakel 044 279 1900 tussen 08:30 – 11:30. Kaartjieverkope sluit 2 Junie.

Log in with your credentials

Forgot your details?