Events Calendar

DONDERDAG 20 APRIL
Heritage Oudtshoorn Erfenis hou hul Algemene Jaarvergadering om 18:00 by O’Flinn’s by die Le Roux Dorpshuis-museum in Hoogstraat, Oudts­hoorn.
*****

SATERDAG 22 APRIL
Oudtshoorn Dogs in Need: Dog and Market Dayvanaf 08:00 tot 15:00 by die Oudtshoorn Skut. Kaartjies beskikbaar teen R50. Kontak Ansa by 072 070 5977.
*****

MAANDAG 24 April
Vriende van Calitzdorp Museum se algemene jaarvergadering met gasspreker Natie de Swardt by The Naked Lady Pub om 19:00. Nuwe intrekkers in Calitzdorp welkom. Kontak Neil Curry by eco-logic1@mweb.co.za
*****

28 en 29 MAART
Prins Albert Olyffeesmark. Kuier saam op Prins Albert se skouterrein en geniet die omgewing se beste kos- en olyfprodukte. Kosdemonstrasies, stalletjies, vermaak, ens. 09:00 tot laat. Navrae: palandbougenootskap@gmail.com of 083 383 2591. ****

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?