Events Calendar

Saterdag 10 Maart
Laerskool Oudtshoorn-Suid-reünie vir oud­leer­ders en personeel. 09:00 in die LOS-saal (nou Eljada/Kairos), Oostelikeweg 66. ’n Herpla­sing van die skoolwapen maak deel uit van verrigtinge.

Sondag 11 Maart
Oggenddiens by die NG Kerk Oudtshoorn-Suid om 09:00. Ds Abrie Botha (geliefde oud-leraar van die gemeente) sal die diens lei.

Donderdag 15 Maart
■ Altzheimer Ondersteuningsgroep vergader om 15:00 by Caves Aftreeoord. Spreker: Marlene van Niekerk van Jura Care. Almal welkom. Navrae: Bets Wilkenson by 083 419 4602.

■ Eljada-Kairos Skool bied aan: Manne-aand met verskeie Springbokke. 18:30 vir 19:00. Banketsaal, Oudtshoorn. R300 pp (ete ingesluit) of tafel vir 10 (R3 000). Besprekings: Hennie Baart­man (082 510 4211), Hannacke Fourie (084 251 0179), die skool (044 203 7600). Kontantkroeg.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?