Events Calendar

Vrydag 2 Maart
• NG Kerk Oudtshoorn-Suid hou Dankfeesba­saar. Vleistafel en gebak open 17:30. Pot­jiekos, groente/vrugte/plantjies, pannekoek, kin­derta­fel, nagereg, kafee, teetuin, straatbraai, boeke, wit olifante. Etekaartjies (R70) by kerk­kantoor vir gebraaide skaaptjop, hoendersosatie, wors, noedelslaai, mosterdboontjies en brood. 044 279 1900.

• Headlines Restaurant presents “The Ultimate Night Out” with Paul Amas and The House of Entertainment Band. 19:00 till late, R50 entrance.

Saterdag 3 Maart
Vlooimark om 09:30 – 13:00 te parkeerterrein by Casa del Sole, Hoogstraat, Oudtshoorn. Skakel 073 742 9085.

Woensdag 7 Maart
Oudtshoorn Besigheidskamer-gholfdag. Skakel Helen by 044 272 6637.

Saterdag 10 Maart
Laerskool Oudtshoorn-Suid – reünie vir oud­leer­ders en personeel. 09:00 in die LOS-saal (nou Eljada/Kairos), Oostelikeweg 66. ’n Herpla­sing van die skoolwapen maak deel uit van verrigtinge.

Sondag 11 Maart
Oggenddiens by NG Kerk Oudtshoorn-Suid gelei deur ds Abrie Botha (geliefde oud-leraar). 09:00

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?