Events Calendar

Saturday 9 December
Oudtshoorn Dogs in Need – 3 in 1 Doggy Walk, Christmas Party & Market Day. 09:00 – 15:00. Bring own leash. Tickets R50. Contact Ansa at 072 070 5977.

Woensdag 13 Desember
• Geniet ’n heerlike aand met sang en musiek deur Jannie du Toit om 19:00 te NG Park. Kaartjies beskikbaar (R40 pp) by PNA of by lokaal. Skakel 044 272 2719.
• Militêre Veterane en belangstellendes word genooi na ’n praatjie oor post-traumatiese stres (PTSS) deur brig genl (aftr) (ds) Marius Cornelissen om 16:30 vir 17:00 by die Halfayapas Bomgat (Hoogstraat 185, Oudts­hoorn). Kontantkroeg, bring en braai. Navrae: Jaco Steenberg (073 204 6066); Marius Corne­lissen (082 561 1820); Schalk van Vuuren (060 658 7377).

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?