Events Calendar

DAAGLIKS TOT 6 Desember
Appelkoospluk by De Krans. 044 213 3314.

DAAGLIKS TOT 2 Desember
NG Kerk Noord Kersmark. Tuisgebak, koekies, Kerskoeke, geskenke en vele meer. Teetuin en lekker etes. 082 298 2038 of 074 406 1470.

Vrydag 1 Desember
Inskrywings sluit vir deelname aan die Burgemeestersgholfdag by die Oudtshoorn Gholfklub. Vir inskrywings skakel Ian Laubscher (082 881 4186) of laubscheri@oudtmun.gov.za.
saterdag 2 desember

• Lollos-vertoning om 16:00 in Langenhoven Gimnasium-skoolsaal. Kaartjies R80; o.1 gratis. Skakel 061 121 1725 of 082 410 7682 om plekke te bespreek.

• Boplaas – “live” musiek met Theuns en Liezel. Ry met die appelkoos-express om appelkose te pluk en proe distelleringsprodukte. Kontak Annarie Cornelius by 044 213 3326.

• Daniele Pascal, saam met Lisa Joubert op klavier en orrel by The Showroom Theatre te Prins Albert om 20:00. Kaartjies R130 pp. Besoek www.showroomtheatre.co.za of skakel 023 5411 563.
sondag 3 Desember.

Kerssangdiens met Jan de Wet om 09:00 te Oudtshoorn Park-gemeente. Almal welkom. Skakel 044 272 2719.

Maandag 4 Desember
Wesbank Buurtwag-vergadering om 18:30. Saal van NG Kerk Wes (hv Buitekant – en Tuinstraat). Alle Wesbank-inwoners welkom om komitee te ontmoet

Saturday 9 December
Oudtshoorn Dogs in Need – 3 in 1 Doggy walk, Christmas party & Market day. 09:00 – 15:00. Bring own leash. Tickets R50. Contact Ansa at 072 070 5977.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?