Events Calendar

Daagliks tot 6 Desember
Appelkoospluk by De Krans. 044 213 3314.

24 en 25 November
Eden Kampioenskapsgala; NA Smit Swembad.

Saterdag 25 November
• Lieflinge tree op by Brian’s Grill. 19:30. Kaartjies beskikbaar by 079 267 3346. R100 per persoon.
• Oudtshoorn Handwerkmark langs die CP Nel Museum. Navrae: 083 467 1522.

Sondag 26 November
Kerssangdiens by NG Moedergemeente, Oudts­hoorn. 19:00. Bring ’n kers en blakerhouer en as u wil, ’n bederfie vir minderbevoorregtes. Navrae: 044 272 3130 (soggens).

Dinsdag 28 November – 2 Desember
NG Kerk Noord Kersmark. Tuisgebak, koekies, Kerskoeke, geskenke en vele meer. Teetuin en lekker etes. 082 298 2038 of 074 406 1470.

Saterdag 2 Desember
• Boplaas – “live” musiek met Theuns en Liezel. Ry met die appelkoos-express om appelkose te pluk en proe distelleringsprodukte. Kontak Annarie Cornelius by 044 213 3326.

• Daniele Pascal saam met Lisa Joubert op klavier en orrel by The Showroom Theatre,Prins Albert. 20:00. Kaartjies R130 pp by www. showroomtheatre.co.za of skakel 023 5411 563.
The Showroom Theatre te Prins Albert. Kaartjies R150 pp. Besoek www.showroomtheatre.co.za of skakel 023 5411 563.

Log in with your credentials

Forgot your details?