Events Calendar

Donderdag 16 November
Alzheimers Ondersteuningsgroep in die Bain Lavers-saal te Millenniumpark om 15:00. Hierdie is die laaste vergadering vir 2017. Almal welkom.

Saterdag 18 November
aKing tree op by Brian’s Grill om 20:00. Kaartjies beskikbaar by Brian’s Grill. R100 per persoon.

22 November – 6 Desember
Appelkoospluk by De Krans. 044 213 3314.

Saterdag 25 November
Lieflinge tree op by Brian’s Grill om 19:30. Kaartjies beskikbaar by 079 267 3346. R100 per persoon.

Dinsdag 28 November – 2 Desember
NG Kerk Noord Kersmark. Tuisgebak, koekies, Kerskoeke, geskenke en vele meer. Teetuin en lekker etes. 082 298 2038 of 074 406 1470.

Saterdag 2 Desember
Boplaas – “live” musiek met Theuns en Liezel. Ry met die appelkoos-express om appelkose te pluk en proe distelleringsprodukte. Kontak Annarie Cornelius by 044 213 3326.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?