Events Calendar

Vrydag, 25 Maart
Petronel Baard, Stef Kruger en Eric Nobbs tree op by The Showroom in Prins Albert met hul optrede, Eg Suid-Afrikaans. 20:00. Vir besprekings kontak 023 541 1563 of stuur ’n e-pos aan admin@showroomtheatre.co.za

Sondag, 26 Maart
Die Daughters of Zion-ondersteuningsgroep bied ’n spogtee aan met sang en dans by die Volkskerk-sentrum (ou Protea Hotel). 15:00. Kaartjies R50. Kontak 083 783 0063.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?