Events Calendar

Woensdag 1 tot 4 November
Oudtshoorn NG Kerk Moedergemeente se Kersmark: Woensdag tot Vrydag: 09:30 – 19:00. Saterdag: 09:00 – 15:00. Aandetes vanaf 17:30. Woensdag (kerrie-afval en hot dogs), Donderdag (Bou ’n burger),

Vrydag (Koop rou en braai self).

Vrydag 3 November
NG Kerk Park hou basaar om 18:00 te Buite­kantstraat 200. Pannekoek, poeding, koe­kies, pasteie, koeldrank, hot dogs, koffiehoekie, vleis asook geskenktafel. Braaivleisete (R60). Spe­-letjies en skyfskiet vir jongspan. Kontak Johan Myburgh by 082 498 2259.

Saterdag 4 November
De Rust Country Market om 09:00 by Stop ’n Stay (langs Ray’s Coffee Shop), Schoeman­straat. Skakel Elize by 076 182 1243 of stuur ’n e-pos aan derustcountrymarket@gmail.com.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?