Events Calendar

Tot 21 Oktober
Momentum Health Cape Pioneer Trek. Deelnemers aan dié jaarlikse bergfietswedren arriveer Donderdag op Oudtshoorn.

Donderdag 19 Oktober
Alzheimer Ondersteuningsgroep vergadering by die Bain Lavers saal te Millenniumpark (Oudts­hoorn) om 15:00. Met gasspreker Anieta Lombaard van die Memory Clinic: Excellentus. Kon­tak Bets Wilkonson by 083 419 4602.

Saterdag 21 Oktober
Steve Hofmeyr tree op by Hoërskool Oudtshoorn skoolsaal saam met Steffie le Roux, Theunis en Julia. Stalletjies open 17:00. Voorprogram begin 18:00. Kontak 044 279 1623.

Vrydag 3 November
NG Kerk Park hou basaar om 18:00 te Buitekantstraat 200. Pannekoek, poeding, koe­kies, pasteie, koeldrank, hot dogs, koffiehoekie, vleis asook geskenktafel. Speletjies en skyfskiet vir jongspan. Kontak Johan Myburgh by 082 498 2259.

Log in with your credentials

Forgot your details?