Events Calendar

Vrydag 6 tot 8 Oktober
Calitzdorp Land Rover-fees te Calitzdorp Spa. Kontak Hans van Vreden by 078 987 9852 of e-pos hans@sthelenafarm.co.za.

Saterdag 7 Oktober
De Rust Country Market by Ray’s Coffee Shop, Schoemanstraat. 09:00. Kontak Elize (076 182 1243 of derustcountrymarket­@gmail.com).
donderdag 12 oktober
Struisies bied aan ’n donker komedie: “Errors & Omissions” in die Hoërskool Oudtshoorn-skoolsaal om 18:00. R30 per persoon.

Vrydag 13 Oktober
Garry Lee Smith se boekbekendstelling by Die Handelshuis in Calitzdorp. 17:30. RSVP voor 9 Ok­tober by Gary (044 213 3764 of 083 330 2831).

Vrydag & Saterdag 13 & 14 Oktober
Meiringspoort-wedlope! De Rust Feesbasaar (Vrydag vanaf 11:00), regi­strasie van atlete vir wedlope en wedlope die Saterdag. Registrasie Vrydag van 11:00 – 21:00 (onthou ID) en Saterdag van 04:30 – 05:30. Alle inligting en reëls op www.meiringspoort21.co.za.

Saterdag 14 Oktober
Tuine vir Diere! Besoek sewe pragtuine op Oudts­hoorn. Kaartjies (slegs R50) by Bottega (oorkant Spur). Fondsinsameling vir dierewelsyn. Navrae: Alet Coetzer (072 321 7802) of Marianne Spies (084 479 2166)

Dinsdag 17 Oktober
All Black RVK se Algemene Jaarvergadering. Bridgton Sportgronde. 18:30. Alle lede welkom. Aansluitingsgeld R50. Kontak Damon Gysman (073 441 2619) of James du Preez (072 243 4896).

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?