Events Calendar

Donderdag 28 September
• Dysselsdorp Sekondêr hou matriekafskeid
• Hoërskool De Rust hou matriekafskeid
• Bridgton Senior Sekondêr hou matriekafskeid

Vrydag 29 September
Wynand Du Toit – oud-reccie, boer en skrywer – by Headlines Restaurant om 18:30 vir 19:00. Drag informeel. Kontak Jaco Steenberg by 073 204 6066 of e-pos stoniebeer@gmail.com.
vrydag 6 tot 8 Oktober

Klein Karoo Land Rover Fees by die Calitzdorp Spa. Bespreking noodsaaklik. Kontak 044 213 3371 of Erina Meiring (bestuurder Toerisme) by 044 213 3775 of e-pos tourism@calitzdorp.org. za.

Vrydag 10 Novemer
Die Oudtshoorn Vaardigheidskool hou matriek­af­skeid

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?