Die Hoorn Sportkalender

Vrydag, 24 Februarie 2017
ATLETIEK: • Pretdraf oor 5 km by die Infanterie­skool se sportterrein. 17:00 vir 18:00. Vir navrae kontak Richard Hughes by 082 563 4573.

Saterdag, 25 Februarie 2017
PADWEDLOPE: • Die Kango Marathon en Halfmarathon vind plaas vanaf onderskeidelik die Kango Grotte en die OuTol. Vir navrae kontak Richard Hughes by 082 563 4573.
ATLETIEK: • Die Eden Laerskole-atletiekkam­pioen­skap begin 08:00 in die De Jager Sportstadion.

Saterdag, 25 Februarie 2017
MOTORSPORT: • Ovaalbaanwedren vanaf 17:00 by die Arnold de Jager Ovaalbaan buite Oudts-hoorn. Vir navrae kontak Dirk vd Westhuizen by 072 854 8830.
KRIEKET: Premierliga • Pirates United teen Western Hope – kwalifiserende wedstryd om te bepaal wie teen Union Stars in die eindstryd gaan speel. Navrae: Albertus Kennedy – 082 381 5486.
Reserweliga • Eindstryd tussen Union Stars B en Ramblers B op die Oudsthoorn Sportgronde (Rec) om 10:00. Navrae: A. Kennedy by 082 381 5486.

Sondag, 26 Februarie 2017
KRIEKET: Vroueliga • Eindstryd tussen Union Stars en Western Hope op die Rec vanaf 10:00.
Donderdag, 2 Maart 2017
RUGBY: • Hoërskool Oudtshoorn o.19A-rugbyspan teen Uru Cure (Argentinië). Vir navrae skakel tel 044 279 1623.
TOUTREK: • Toutrekoefeninge elke Dinsdag- en Donderdagaand by die Oudtshoorn Vaardigheidskool. Vir navrae kontak Ricardo by 076 923 2195.

Saterdag, 4 Maart 2017
ATLETIEK: • Wes-Kaapse Laerskole-atletiekbyeenskoms in die De Jager Sportstadion. Vir navrae skakel 044 272 1731.5 Maart 2017.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?