Vrou hoor vandag oor Kersmoord

Deur Garnett Wicomb
DIE vonnisoplegging van ’n vrou van De Rust wat op Kersoggend 2016 ’n man met ’n kombuismes doodgesteek en aan strafbare manslag skuldig bevind is, sal waarskynlik vandag hoor wat haar lot is.

Streeklanddros Retha Pretorius het die saak teen Davedine Pietersen wat tereg staan vir die moord op Heinrich Sauls (34) tot 8 November uitgestel.

Pietersen ontken dat sy moord wou

Log in with your credentials

Forgot your details?