Rotariërs se Krismisbokse maak talle kinderharte bly!

Die Oudtshoorn Rotariërklub deel vandeesweek 870 “krismisbokse” uit by kleuterskole in die Groter Oudtshoorn, en was Dinsdag by die Ikhaya Labantwana Chréche. “Dit was ’n ongelooflike ervaring om die geluk en vreugde op die kindergesigte te sien waar ons die Krismisbokse uitgedeel het,” sê Dalia Wilck, een van die Rotariërs wat die projek gedryf het. “Ons sien daarna uit om die projek volgende jaar weer aan te pak,” sê sy. Die geskenkpakkies, wat met behulp van leerders van verskeie skole en inwoners opgemaak is, bevat almal dieselfde items en word by altesame 18 kleuterskole uitgedeel.

2 Rotary

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?