Kleuters van Swaeltjieland Kleuterskool kuier by Wilgewandel

Die kleuters van die Swaeltjieland Kleuterskool, landelike kleuterskool buite Oudtshoorn, het Vrydag ’n uitstappie na Wilgewandel baie geniet.  Daleen Wolfaardt, bestuurder van die skool, het almal wat die skool ondersteun en donasies gegee het vir die uitstappie - veral diegene vanaf die Welbeplan Plase wat ’n donasie gegee het - bedank.                           Foto verskaf

Die kleuters van die Swaeltjieland Kleuterskool, landelike kleuterskool buite Oudtshoorn, het Vrydag ’n uitstappie na Wilgewandel baie geniet. Daleen Wolfaardt, bestuurder van die skool, het almal wat die skool ondersteun en donasies gegee het vir die uitstappie – veral diegene vanaf die Welbeplan Plase wat ’n donasie gegee het – bedank. Foto verskaf

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?