Huis Triomf se Kersfonds ontvang R40000 van vier maatskappye

Die Klein Karoo Fonds (KKF) Bpk, die Ontwikkelaar van die Caves Aftreeoord, die Queen’s Mall en die Queen’s Hotel het Maandag R40 000 aan Huis Triomf op Oudtshoorn geskenk as hul jaarlikse bydrae aan dié kinderhuis vir seuns op die dorp. Hier van links is Virlynne Campher (maatskaplike werker by Huis Triomf), Irma Olivier (hoof van Huis Triomf), Alie Killian (direkteur van KKF en voorsitter van die bestuur van Huis Triomf), Henco Rademeyer (direkteur van KKF) en Christelle Meyer (bestuurder van KKF). • Killian het namens Huis Triomf almal bedank wat vanjaar ’n bydrae tot die kinderhuis se Kersfonds gemaak het - skenkings ter waarde van R25 600 is ontvang van 65 individue en instansies. Foto: Liesel le Roux

Die Klein Karoo Fonds (KKF) Bpk, die Ontwikkelaar van die Caves Aftreeoord, die Queen’s Mall en die Queen’s Hotel
het Maandag R40 000 aan Huis Triomf op Oudtshoorn geskenk as hul jaarlikse bydrae aan dié kinderhuis vir seuns
op die dorp. Hier van links is Virlynne Campher (maatskaplike werker by Huis Triomf), Irma Olivier (hoof van Huis
Triomf), Alie Killian (direkteur van KKF en voorsitter van die bestuur van Huis Triomf), Henco Rademeyer (direkteur
van KKF) en Christelle Meyer (bestuurder van KKF). • Killian het namens Huis Triomf almal bedank wat vanjaar ’n
bydrae tot die kinderhuis se Kersfonds gemaak het – skenkings ter waarde van R25 600 is ontvang van 65 individue
en instansies. Foto: Liesel le Roux

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?