Events Calender

DONDERDAG 16 FEBRUARIE
• Club 60: Film Morning. 09:30. Oudtshoorn Retirement Village, Church Street. R5 per meeting for tea/biscuits. Enquiries: William Gould (044 279 1515 / 072 495 0056. *Membership fee for 2017: R30 due by 28 February.
• Alzheimer Ondersteunersgroep vergader in die Bain Laverssaal te Millenniumpark. 15:00 (3 nm). Kom gesels saam oor julle ervarings met pa­siënte. Kontakpersoon: Christine Nelson: 073 366 3216. Vergadering sal gelei word deur Anit Koen.

DONDERDAG 23 FEBRUARIE
Club 60: Music morning. 10:00. A selection of music – Vivaldi’s Largo performed on a five chord Zither, plus much more. Oudtshoorn Retirement Village, Church Street. R5 per meeting for tea/biscuits. Enquiries: William Gould (044 279 1515 / 072 495 0056. *Membership fee for 2017: R30 due by 28 February.

VRYDAG 24 FEBRUARIE
Kansa Shavathon saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) by die Queen’s Mall-parkeerterrein. Skeer of sproei jou hare vir ’n donasie vir Kansa (R50 en kinders o.12 R25). Poniesterte 25 cm of langer kan aan Kansa geskenk word. Mense kan ook die dag bloed skenk. 08:00 – 15:00.

SATERDAG 25 FEBRUARIE
Kansa Shavathon by die Checkers-sentrum. Skeer of sproei jou hare vir ’n donasie vir Kansa (R50 en kinders o.12 R25). Poniesterte 25 cm of langer kan aan Kansa geskenk word. 08:00 – 15:00

DINSDAG 28 FEBRUARIE
Algemene Jaarvergadering van die Oudtshoorn Besigheidskamer. Oudtshoorn Gholfklub. 17:30 -18:00. RSVP tot Donderdag, 16 Februarie by Helen Butler by 044 272 6637.
TOT 28 Februarie
Druiwepluk by De Krans op Calitzdorp. Bring jou eie houer en pluk jou eie hanepootdruiwe – R7,70 per kg. Navrae: 044 133 314 of e-pos: dekrans@mweb.co.za

VRYDAG 3 MAART
Kansa Shavathon by die Klein Karoo Koöperasie. Skeer of sproei jou hare vir ’n donasie vir Kansa (R50 en kinders o.12 R25). Poniesterte 25 cm of langer kan aan Kansa geskenk word. 09:00 – 15:00.

SATERDAG 4 MAART
Snoekbraai ten bate van Oudtshoorn Volunteers vir Diere. Opbrengs vir sterilisasie van diere van minderbevoorregte diere-eienaars. Jan van Rie­beeckweg 225B (kyk uit vir ballonne). 12:00 – 14:00. Koste: R50. Navrae: Lee-Ann van Sittert (083 334 0172) of Elmarie Swiegers (082 498 0177).

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?