Die Koffiepot vier sy eerste verjaardag met vrolike samesyn!

Bo: Inwoners van Millenniumpark op Oudtshoorn en gaste is gisteroggend heerlik bederf met vars plaatkoekies, room en aarbeikonfyt toe die Koffiepot, Milleniumpark se eie koffiekroeg, sy eerste verjaarsdag gevier het. Vonkelwynproppe het vrolik in die tuin voor die Koffiepot geskiet terwyl glasies gelig is om die eerste bestaansjaar te vier. Op die einste stuk gras is daar reeds planne gefinaliseer om ’n lapa te bou, wat ’n bydrae sal lewer om die lewenskwaliteit te verhoog van inwoners en diegene in die versorgingseenheid. Regs: Alicia Visagie, kombuisbestuurder, en Elias Olivier, inwoner van die oord gemoeid met Die Koffiepot en lapaprojek, sny die verjaarsdagkoek.              Foto’s: Angelique Erasmus

Bo: Inwoners van Millenniumpark op Oudtshoorn en gaste is gisteroggend heerlik bederf met vars plaatkoekies, room en aarbeikonfyt toe die Koffiepot, Milleniumpark se eie koffiekroeg, sy eerste verjaarsdag gevier het. Vonkelwynproppe het vrolik in die tuin voor die Koffiepot geskiet terwyl glasies gelig is om die eerste bestaansjaar te vier. Op die einste stuk gras is daar reeds planne gefinaliseer om ’n lapa te bou, wat ’n bydrae sal lewer om die lewenskwaliteit te verhoog van inwoners en diegene in die versorgingseenheid. Onder: Alicia Visagie, kombuisbestuurder, en Elias Olivier, inwoner van die oord gemoeid met Die Koffiepot en lapaprojek, sny die verjaarsdagkoek. Foto’s: Angelique Erasmus

5 Millenium Park - Koffiepot 2

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?