Burgemeestersbal ’n sukses

Die Groter Oudtshoorn se burgemeester, Colan Sylvester (middel) en sy vrou, Amy, by  die gasspreker van die aand, Bonginkosi Madikizela (tussentydse DA-leier in die Wes-Kaap en minister van menslike nedersettings). “Dit doen my hart goed om te sien dat een van die Oudtshoorn Munisipaliteit se doelwitte ’n beter lewe vir mishandelde vroue en weeskinders is,” het Madikizela gesê.  • Sylvester het al die borge bedank wat daartoe bygedra het dat die hele aand se verrigtinge, vanaf die maskers, die ete, die musiekgroep, die dekor, die fotograaf, betaal is sonder dat die munisipaliteit fondse beskikbaar hoef te gestel het. Hulle is Martin & EA (Zebra), Pennypinchers, Civil Corp, Asla,    Top­loos, Klein Karoo International en Aifa.

Die Groter Oudtshoorn se burgemeester, Colan Sylvester (middel) en sy vrou, Amy, by die gasspreker van die aand, Bonginkosi Madikizela (tussentydse DA-leier in die Wes-Kaap en minister van menslike nedersettings). “Dit doen my hart goed om te sien dat een van die Oudtshoorn Munisipaliteit se doelwitte ’n beter lewe vir mishandelde vroue en weeskinders is,” het Madikizela gesê.
• Sylvester het al die borge bedank wat daartoe bygedra het dat die hele aand se verrigtinge, vanaf die maskers, die ete, die musiekgroep, die dekor, die fotograaf, betaal is sonder dat die munisipaliteit fondse beskikbaar hoef te gestel het. Hulle is Martin & EA (Zebra), Pennypinchers, Civil Corp, Asla, Top­loos, Klein Karoo International en Aifa.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?