50 jaar oud – veels geluk!

Abé Agulhas, getroue koerantverkoper en bode by Die Hoorn en posman van PostNet, het op 5 Februarie 50 jaar oud geword! Hier is Abé met ’n trofee wat sy familie vir hom gegee het toe hulle die afgelope naweek sy verjaarsdag in die Kaap gevier het. Baie geluk, Abé!

Log in with your credentials

Forgot your details?