Foto van die Week

Sy het nou die dag op die historiese plaas Abrahamskraal, 33 km van Prins Albert, gekuier, waar sy dié foto geneem het, vertel Marlene Malan. “Dit was teen sonsondergang, en die lig op hierdie dammetjie hier was vir my baie mooi.” Voorwaar!

Log in with your credentials

Forgot your details?