Foto van die Week

Die mooiste en lekkerste van Oudts hoorn tydens verlede Saterdag se Klein Karoo Straatmyl en Fietsry in Baron van Reedestraat! Dié straatmyl - die eerste been van die Eden Straatmylreeks in die Oudts - hoorn, George en Hartenbos, en die fietswedren wat vanjaar die eerste keer plaasgevind het, is nie net op sportgebied ’n belangrike byeenkoms nie, maar stel ook in die Desembervakansie Oudtshoorn bekend aan besoekers. Lees meer op bladsy 16. Foto’s: Schalk le Roux

Die mooiste en lekkerste van Oudtshoorn tydens verlede Saterdag se Klein Karoo Straatmyl en Fietsry in Baron van Reedestraat! Dié straatmyl – die eerste been van die Eden Straatmylreeks in die Oudtshoorn, George en Hartenbos, en die fietswedren wat vanjaar die eerste keer plaasgevind het, is nie net op sportgebied ’n belangrike byeenkoms nie,
maar stel ook in die Desembervakansie Oudtshoorn bekend aan besoekers. Foto’s: Schalk le Roux

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?