Foto van die Week

MEKSIKAANSE SOMER IN DIE KLEIN KAROO! Erina Terblanche van Oudtshoorn het dié mooi foto van die rooi blom van die Disocactus Ackermanni, ’n Meksikaanse kaktus, in haar tuin geneem. Terblanche het drie van dié kaktusse, wat tans blom, in haar tuin.

Log in with your credentials

Forgot your details?