Foto van die Week

Verlede week se donderstorms op Oudts­hoorn en elders in die streek het verskeie inwoners na die kamera laat gryp. Bo is verlede Donderdag (2 November) se skou­-spelagt­i­ge donderstorm op Oudts­hoorn deur die lens van Wilmar Matthee. Die foto links is ook Donderdag deur Hannes Jordaan op sy plaas net buite Volmoed geneem en regs is Mia Erasmus (16) se foto wat Saterdag (4 November) geneem is.

Verlede week se donderstorms op Oudts­hoorn en elders in die streek het verskeie inwoners na die kamera laat gryp. Bo is verlede Donderdag (2 November) se skou­-spelagt­i­ge donderstorm op Oudts­hoorn deur die lens van Wilmar Matthee

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?