Foto van die Week

Om te dans in die reën! Na maande se droogte, het die reën Maandagmiddag laat oor Prins Albert - geleë binne ’n verklaarde droogterampgebied - uitgesak. Dit het weer Dinsdaglaatmiddag en -nag gereën, en sowat 20 mm is op plase in die omgewing gemeet. Hier dans Minke Luttig en Isabella Coetzee Maandagmiddag by die Prins Albert-skouterrein in die reën.  Foto:  Marlene Malan

Om te dans in die reën!
Na maande se droogte, het die reën Maandagmiddag laat oor Prins Albert – geleë binne ’n verklaarde droogterampgebied – uitgesak. Dit het weer Dinsdaglaatmiddag en -nag gereën, en sowat 20 mm is op plase in die omgewing gemeet. Hier dans Minke Luttig en Isabella Coetzee Maandagmiddag by die Prins Albert-skouterrein in die reën.  Foto:  Marlene Malan

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?