FOTO VAN DIE WEEK

Dié twee foto’s van kameelperde wat Higgo Jacobs die afgelope naweek by die Buffelsdrift Game Lodge net buite Oudtshoorn geneem het, toon duidelik dat die dorp nie net ’n “grootvoëlparadys” is nie, maar ook ’n “langnekparadys”. Oudtshoorn en die Klein Karoo bied voorwaar vele en uiteenlopende ervarings aan vir besoekers aan die streek. Foto: Higgo Jacobs

Dié twee foto’s van kameelperde wat Higgo Jacobs die afgelope naweek by die Buffelsdrift Game Lodge net buite Oudtshoorn geneem het, toon duidelik dat die dorp nie net ’n “grootvoëlparadys” is nie, maar ook ’n “langnekparadys”. Oudtshoorn en die Klein Karoo bied voorwaar vele en uiteenlopende ervarings aan vir besoekers aan die streek.
Foto: Higgo Jacobs

Die Hoorn ontvang graag foto’s van lesers vir plasing! Bring u foto’s na ons kantore in die Queen’s Mall of e-pos dit na nuus@hoorn.co.za. Foto’s moet nie kleiner wees as 1 MB nie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?