Foto van die Week

Die Swartberge buite Oudtshoorn het verlede Donderdag wit gelê van die sneeu toe Higgo Jacobs dié mooi foto van die berge met angorabokke in die voorgrond in die Buffelsdrift-omgewing buite Oudtshoorn geneem het.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?