Foto van die Week

Wat se mooi mot is dié? Ferdie Grimm van Millennium- park op Oudts-hoorn het dié foto van ’n pragtige mot tussen sy clivias afgeneem. Indien enigeen weet  wat se soort mot dit is, laat weet gerus vir Ferdie by tel 044  272 6183  Die Hoorn wil ook graag weet.

Wat se mooi mot is dié?
Ferdie Grimm van Millennium- park op Oudtshoorn het dié foto van ’n pragtige mot tussen sy clivias afgeneem. Indien enigeen weet wat se soort mot dit is, laat weet gerus vir Ferdie by tel 044 272 6183. Die Hoorn wil ook graag weet.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?