Foto van die week:

Die Kersvakansie met lekker swem, lekker stap en ’n duisend en een ander lekker dinge is vir die meeste mense agter die rug, en is dit weer terug in die tuig en skouer aan die wiel. Hierdie vakansiefoto is geneem tydens ’n uitstappie by Kaap Infanta.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?