Foto van die Week

Die opwinding en dankbaarheid wat in die lug was toe ek dié foto vroeër die maand geneem het, het my diep geraak. Op dié dag is enkele huise in ’n nuwe ontwikkeling in Rose Valley (langs die pad vanaf De Rust) aan mense oorhandig wat dekades al wag vir ’n dak oor die kop. Op dié vrolike foto is talle mammas en kleingoed wat na die nuwe huise kom kyk het - huise wat veel mooier is as enige vorige staatsontwikkeling op Oudtshoorn; iets waarop ook die dorp trots kan wees - Liesel le Roux

Die opwinding en dankbaarheid wat in die lug was toe ek dié foto vroeër die maand geneem het, het my diep geraak. Op dié dag is enkele huise in ’n nuwe ontwikkeling in Rose Valley (langs die pad vanaf De Rust) aan mense oorhandig wat dekades al wag vir ’n dak oor die kop. Op dié vrolike foto is talle mammas en kleingoed wat na die nuwe huise kom kyk het – huise wat veel mooier is as enige vorige staatsontwikkeling op Oudtshoorn; iets waarop ook die dorp trots kan wees – Liesel le Roux

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?