
Die skoonheid van herfs in die Klein Karoo. Die foto is in die omgewing van die Raubenheimerdam geneem. Foto: Michelle Dawson
Die skoonheid van herfs in die Klein Karoo. Die foto is in die omgewing van die Raubenheimerdam geneem. Foto: Michelle Dawson
Dit is lente in die Klein Karoo. Dié lieflike hoekie is in die tuin van Alie en Lehana Killian...
Dié swarttobie poseer die naweek al te netjies vir die kamera. Foto: Schalk le Roux
So lyk somer in die Klein Karoo! Klein Francois Meyer (2 jaar en 10 maande) het op hierdie skilpadpaartjie...
Dankie vir julle harde werk! ’n Groep Oudtshoorniete het verlede Vrydag oor die middaguur ’n verrassingsbraai vir die personeel...
Die mooiste en lekkerste van Oudtshoorn tydens verlede Saterdag se Klein Karoo Straatmyl en Fietsry in Baron van Reedestraat! Dié straatmyl - die eerste been van die Eden Straatmylreeks in...
In rooi getooi vir Valentynsdag! Die 7de Laan-akteur Dann-Jaques Mouton - DJ soos sy vriende hom noem - was...
Om te dans in die reën! Na maande se droogte, het die reën Maandagmiddag laat oor Prins Albert -...