Erfenisdag

Erfenisdag is op verskeie maniere die afgelope naweek feestelik in die Klein Karoo gevier. Hier is Regard Herandien wat Saterdag met sy fraai versierde donkiekar deelgeneem het aan ’n optog deur Zoar om dié dorpie, wat die oudste dorp in die Klein Karoo is, se 200ste verjaardag te vier. Daarna het hy feesgangers vir plesierritte op die donkiekar gevat om Zoar se rugbyveld. Zoar is tussen Calitzdorp en Ladismith. Nog foto’s en berigte oor Erfenisdag-vieringe op bl 7. Foto: Schalk le Roux

Erfenisdag is op verskeie maniere die afgelope naweek feestelik in die Klein Karoo gevier. Hier is Regard Herandien wat Saterdag met sy fraai versierde donkiekar deelgeneem het aan ’n optog deur Zoar om dié dorpie, wat die oudste dorp in die Klein Karoo is, se 200ste verjaardag te vier. Daarna het hy feesgangers vir plesierritte op die donkiekar gevat om Zoar se rugbyveld. Zoar is tussen Calitzdorp en Ladismith. Nog foto’s en berigte oor Erfenisdag-vieringe op bl 7.
Foto: Schalk le Roux

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?