Volunteers en ACT reik uit in Rose Valley

’n Gedeelte van Rose Valley (Riemvasmaak) is verlede Donderdag deur die vrywillige dierewelsynsorganisasies Oudtshoorn Volunteers vir Diere  en die Animal Care Team (ACT) in same­werking met die kantoor van die staatsveearts op Oudtshoorn en die Oudtshoorn Diereskut besoek. Inligting is aan inwoners verskaf terwyl die toestand van diere en ook die omstandighede waarin die diere aangehou word, ondersoek is. Bo ondersoek dr Christiaan Blignault ’n siek hond terwyl Lee-Ann van Sittert (middel, van Oudtshoorn Volunteers) en Vanessa Engelbrecht (ACT) hand bysit. Links bo is ’n erg uitgeteerde hond wat sonder kos en water of enige skuiling in ’n erf gevind en verwyder is. Dit was een van twee honde wat verwyder is. Verskeie honde en katte is ook geïdentifiseer wat met die toestemming van hul eienaars gratis deur die welsynorganisasies gesteriliseer gaan word.   Foto: Liesel le Roux

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?